Is die Amsterdamse stadsargitektuur die mees hemels in die wêreld? Winkels, huise, alles baie aangenaam. Burgerlik. (Ek moet teruggaan.)
Die Nederlanders het ’n samelewing met ’n semi-republikeinse mentaliteit maar met (amper) al die geseënde vrugte van ’n koninkryk. Beste van alle moontlike wêrelde…
JA JA JA, ons onthou: die Amerikaanse Episcopaalse biskop Phillips Brooks was nie ’n bolwerk van ortodoksie nie. Hy het die ryk van gevoel bo die waarheid verhef, maar nie noodwendig teen die waarheid nie — hulle het in die negentiende eeu nog ’n bietjie politesse gehad.
Soos R.R. Reno geskryf het: Brooks “het geen moeilike teologiese kwessies gedink of enige nuwe intellektuele grond gebreek nie.” In Nieu-Engeland was hy “heeltemal afgeleide en uiters invloedryk”.
Reg genoeg… en vandag leef ons in Brooks se nawêreld. Maar hy het ’n klein geskenk aan die wêreld gegee, en sy klein geskenkie was ’n lofsang — ’n Kersfees liedtjie.
Die wysie wat in Amerika gebruik word, is sakkarien. Maar die Britse een — “Forest Green” — is melodieus en goed. (’n Video hieronder, en Engels, gesing deur die koor van St George’s in Windsor-kasteel.)
Toe God se Seun gebore is,
was daar geen plek vir Hom;
so word ’n donker dierestal
’n helder heiligdom.
O Koningskind daar in die krip,
U kom hier by ons woon.
Net U versoen ons sondeskuld
en maak ons lewe skoon.
Een van die mees geskoolde portretskilders vandag is die Pretoriaanse kunstenaar Lionel Smit (geb. 1982).
’n Skilder en beeldhouer, Mnr Smit woon en werk in Kaapstad en is die wenner van ’n ministeriële toekenning vir bydrae tot visuele kuns van die Wes-Kaapse regering. Sy werk is reeds ingesluit in die visuele kunste eksamen vir die Nasionale Senior Sertifikaat. Nie sleg vir ’n kêrel in sy dertigerjare!
Smit se skilderye herriner my aan die werk van die Engelse skilder Catherine Goodman. Hier is net sommige van sy portrette.
An explanation of the arms of the Afrikaans-speaking Oratory of St Philip Neri in Oudtshoorn, South Africa (edited from their own information).
Vanuit die blog van die “vryskut visuelejoernalis” Charles Apple, ons kry hierdie grafiek van sprekers van die twaalf offisiele tale van Suid-Afrika. Dit is die werk van die grafiese kunstenaar Rudi Louw van Naspers. Dié grafiek het in Die Burger verskyn. (O, Die Burger! Ek mis jou!). Afrikaans is nie eerste in nommers nie — Zoeloe is bo-op, Xhosa is volgende — maar die taal is eerste in ons harte. (Awww…) (more…)
Hoeveel kere het ek dit hoor sê? München, die Beierse hoofstad, is die mees bewoonbare stad in die wêreld volgens baie lyste deur talle mense saamgestel. Die meeste kenmerk hierdie status aan die unieke kombinasie van tradisie en moderniteit in die stad. Beiere het ’n balans getref, en die Beierse mense is baie trots op hul land — en tereg! Müncher weißwurst — bedien met mosterd en ’n krakeling — is my gunsteling wors. (Jammer, boerewors! Jou Duitse neef is tops.)
In elk geval, op die webtuis van Monocle tydskrif, Tyler Brûlé het ‘n blik op München en ondersoek waarom en ondersoek waarom het dit so ‘n goeie reputasie. Kliek hier om te kyk.
It is scandalous that in all my travels I’ve never been to any part of Germany, let alone Bavaria, considering how everyone raves about it unceasingly. Once I finally get myself to the other side of the pond permanently, it’s high up on the list of places to visit pronto (alongside the Netherlands and Finland). All in good time, all in good time…
’n Groep van Nederlanders in die Kaap het hulle Volkswagen Beetle in die Hollandse patriotiese kleure geverf om hul steun in die Sokkerwêreldbeker te vertoon en hul het hierdie vrolike YouTube video gemaak ook. (Hulle blog, in Nederlands, is 34 graden Zuid).
Watter span steun ek? Ach, baie! Teen Engeland, het ek die Verenigde State gesteun (maar ek haat die “Anyone-But-England” houding van baie in die Britse Eilande buite Engeland). Teen Duitsland, het ek die Aussies gesteun. En natuurlik al die Maties moet BAFANA BAFANA steun!
So vir groepe A-H (onderskeidelik) ons is vir Suid-Afrika, Argentinië, die VSA (of Engeland), Australië, Nederland, Nieu-Seeland, niemand in groep G, en Chili.
Van al die operahuise in Afrika, die helfte is in Suid-Afrika — dink jy, daar is net vier operahuise in die vasteland. Nietemin, opera het ’n ryk en vrugbaar tradisie in die land, en die koningin van Suid-Afrikaanse opera-sangers is die sopraan Mimi Coertse. Sy was in Durban gebore in 1932 en het haar stem-opleiding in Suid-Afrika voltooi. In 1953, Coertse het die uitsaaier en komponis Dawid Engela getroud. (Engela het sy “Huwelikskantate” vir hul troue saamgestel). In Januarie 1955, Coertse het haar opera debuut gemaak in ’n kleine rol in Parsifal by die Teatro San Carlo in Napels.
Dit was 17de Maart 1956 — St. Patrick’s Day — toe Coertse die rol van die Koningin van die nag gesing in “Die Zauberflöte” met die Weense Staatsopera in Oostenryk. Sy het met die Weense Staatsopera vir meer as twintig jare gebly. Gravin Christl Schönfeld onthou:
In sy lang voortgang, Mimi Coertse het baie eerbewyse opgestapel. In 1961, die Medalje van Eer van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns; in 1966, die prestige titel van “Kammersängerin” vanaf die regering van Oostenryk; in 1985, die Suid-Afrikaanse Dekorasie vir Voortreflike Diens; en in 1996, die “Oesterreichische Ehrenkreuz für Wissenschaft und Kunst” (Oostenrykse Erekruis vir Wetenskap en Kuns) — die hoogste kunsdekorasie van Oostenryk.
Waar is sy nou? Sedert 1998, Mimi Coertse bestuur die “Black Tie Ensemble” — ’n projek om die verandering tussen opleiding en professionele uitvoering te versag. ’n Halfeeu van diens in die kunste voortsit!
Twee versamelaars van suid-Asiatiese kuns het ’n subkontinentale woning in ’n Kaapstadse meenthuis geskep. Die huis was die onderwerp van ’n artikel deur Johan van Zyl in ’n onlangse uitgawe van Visi-tydskrif met hierdie foto’s van Mark Williams. Die algehele effek is ’n bietjie “over the top” vir my, maar die verleiding van die Oriënt sal nooit ophou. (Bo: ’n Paar van marmer-olifante uit Udaipur wagte by die hoofingang).
“In ’n nou keisteenstraat aan die rand van die Kaapse middestad staan ’n huis met ‘n geskiedenis” Mnr van Zyl skryf. “Toe dit in 1830 vir Britse soldate gebou is, het die branders nog digby die voordeur geklots, en nie lank daarna nie het Lady Anne Barnard hier sit en peusel aan ’n geilsoet vy wat ’n slaaf vir haar gepluk het, stellig van dieselfde boom wat nou in die huis se (nuwe) trippelvolume-glashart staan, ’n knewel met ’n vol lewe agter die blad.”
“’n Dekade of twee gelede het die reeds luisterryke geskiedenis van die huis ’n eksotiese dimensie bygekry toe twee toegewyde versamelaars — selferkende stadsjapies wat destyds in die modebedryf werksaam was — hier kom nesskop met hulle groeiende versameling Indiese oudhede.” (more…)
Mnr Johann Rupert, ’n afgesonderde sakeman en die seun van een van Suid-Afrika se bekendste entrepreneurs, is om die nuwe kanselier van Stellenbosch Universiteit. Dit is baie goeie nuus vir die universiteit en vir die taal, soos is mnr Rupert ’n vurige verdediger van Afrikaans. Waneer die Britse ontwerp- en leefstyltydskrif Wallpaper beskryf die taal soos “the ugliest language in the world”, Rupert — voorsitter van die Switserse luukse goedere conglomeraat Richemont — het alle advertensies vir sy groep se merken van die tydskrif verwyder. Die tydskrif het miljoene ponde in inkomste verloor, uit prominente Richemont maatskaapye soos Cartier (juweliers), Vacheron Constantin (horlosiemakers), Montblonc (penne), en Alfred Dunhill. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, die AKTV, en ander kulturele organisasies het Rupert se optrede geondersteun.
Johann is die seun van die wyle entrepreneur en omgewingsbewaarder Anton Rupert, en Stellenbosch is sy tuisdorp. Hy het ook studeer ekonomie aan Stellenbosch Universiteit, wat verleen hom ‘n eredoktorsgraad in 2004. In sy vroeë jare in die sakewêreld, mnr Rupert het vir Lazard Frères in New York vir drie jaar gewerk, maar hy terug na Suid-Afrika in 1979 om Rand Merchant Bank te oprig. In 1988, Rupert stig die Compagnie Financière Richemont, en hy is nog steeds voorsitter. Ten spyte van sy rykdom, hy die soeklig vermy, en die Financial Times noem hom “reclusive”. Die selfde koerant bynaam hom “Rupert the Bear” vir sy korrek pessimistiese ekonomiese voorspellings.
Die Burger, die Kaap se koerant van rekord, sê: “Hoewel die pos van kanselier grootliks seremonieel is, kan ’n mens verwag dat iemand van Rupert se statuur en ywer ook hier sy rol op ’n vars en innoverende wyse sal vervul.”
“Sy openbare rekord as deeglike sakeman en uitsonderlike entrepreneur spreek immers vanself,” sê die koerant. “Rupert se uitmuntende sakeleierskap en visie het hom reeds verskeie toekennings op internasionale en nasionale vlak besorg. Hieronder tel Mees Invloedryke Leier in Suid-Afrika (drie keer), een van die internasionale leiers van die toekoms en handevol ander toekennings.”
“Die Burger het natuurlik sélf bande met Rupert. Hy is ’n vorige sakeleier van die jaar van dié koerant en en die Kaapstadse Sakekamer. Buite die sake-arena is Rupert ’n sterk kampvegter vir Afrikaans en is hy nou betrokke by sportontwikkeling.”
“Die mantel van kanselier val op hom in ’n tyd van besondere uitdagings aan tersiêre inrigtings. Maties self worstel met die uitdagings van transformasie en veral met die kwessie van Afrikaans as onderrigmedium. Daar kan verwag word dat Rupert ook by die US ’n sterk en rigtinggewende rol sal speel.”
NOTA VIR AFRIKAANS-SPREKENDES: Ek hoop dat u my arme grammatika sal verskoning. Dit is nie my moedertaal nie, maar ek hou van die taal.