Vanuit die blog van die “vryskut visuelejoernalis” Charles Apple, ons kry hierdie grafiek van sprekers van die twaalf offisiele tale van Suid-Afrika. Dit is die werk van die grafiese kunstenaar Rudi Louw van Naspers. Dié grafiek het in Die Burger verskyn. (O, Die Burger! Ek mis jou!). Afrikaans is nie eerste in nommers nie — Zoeloe is bo-op, Xhosa is volgende — maar die taal is eerste in ons harte. (Awww…)
Daar is ook hierdie kaart met die grootste taal in elke provinsie. Afrikaans is nommer een in die Wes-Kaap en die Noord-Kaap. Die taal is nommer twee in Gauteng, die Vrystaat, die Noordwes provinsie, en Natal.
Die Twana lyk vir my nader aan ‘n Boesman. Nou ja, ek is ‘n Engelsman, maar ek lyk dees dae nader aan die grafiek van die Boer.