London, GB | Formerly of New York, Buenos Aires, Fife, and the Western Cape. | Saoránach d’Éirinn.

2024 June

Kaapstad in kleur

Die moederstad in oude dae

In die diep holtes van die internet is daar ’n man met die naam Etienne du Plessis. Die lofwaardige heer het jare lank ou foto’s van die Kaap gedigitaliseer en opgelaai. Hieronder is net ’n klein keuse van foto’s — in volkleur — van regoor die moederstad uit sy aanlyn argief. Kaapstad en sy skiereiland in die oude dae.

Wag vir die bus — St George’s-straat, 1974 [link]

Inkopies saam met Pa, Die Parade (Grand Parade), 1960 [link]

Dame met Vespa, hoek van St George’s- en Waterkantstraat, 1960 [link]

Hoek van Darling- en Parlement-straat, 1946 [link]

Tydsrik verkoper, 1970 [link]

Die blommedames, 1946 [link]

Kortmarkstraat, 1960 [link]

“Tweee virrie prys van een!” J. Adonis vishandelaar, Distrikt Ses, 1968 [link]

Poseer vir die kamera, Bo-Kaap, 1962 [link]

Besoekers-buro, Adderleystraat, 1950s [link]

Die balkon by Stuttaford’s afdelingswinkel, 1968 [link]

Oud en nuut: die Koopmans-de Wet Huis, Strandstraat, 1981 [link]

Kampsbaai, 1974 [link]

Die Parade, 1962 [link]

Vierde Strand, Clifton, 1960s [link]

Clifton Hotel, 1961 [link]

Bloemstraat, Bo-Kaap, 1974 [link]

Bryantstraat, Bo-Kaap, 1978 [link]

Die Eerste-Minister sorg vir sy blomme, Groote Schuur, 1946 [link]

Muizenberg strand, 1965 [link]

Was dag, Bo-Kaap, 1961 [link]

Vishoekstrand, 1970 [link]

Stirling Castle vertrek vir Southampton, 1966 [link]

Boekkopers op die Parade, 1960 [link]

Pentzstraat, Schotschekloof, 1961 [link]

Nuwe kar, Blouberg, 1965 [link]

Simonstad spoorlyn, tussen Glencairn en Sandy Cove, 1989 [link]

’n SAS&H toeriste-bus, Groot Constantia, 1951 [link]

Saterdag-middag, Burgstraat, 1979 [link]

Wasdag is verby, Bo-Kaap, 1965 [link]

Kenilworth renbaan, die Metropolitan Handicap, 1962 [link]

Die prinses Elizabeth (later Elizabeth II, Koningin van Suid-Afrika), verwelkomingsparty by Tuynhuis, 1947 [link]

Die Noon Gun, Leeukop, 1967 [link]

Bloubergstrand, 1950s [link]

June 4, 2024 2:45 pm | Link | 1 Comment »
Home | About | Contact | Paginated Index | Twitter | Facebook | RSS/Atom Feed
andrewcusack.com | © Andrew Cusack 2004-present (Unless otherwise stated)